Geskiedenis van Andorra

Andorra is die laaste onafhanklike oorblywende van die Marca Hispanica, die bufferstate deur Karel die Grote geskep, om die Islamitiese More se opmars te stuit na Christelike Frankryk. Volgens oorlewering het Karel die Grote 'n oktrooi aan die Maltese inwoners toegestaan vir hulle bydrae met die gevegte teen die More. In die 9de eeu, benoem Karel die Grote se kleinseun Karel die Kale, die Graaf van Urgell as opperheer oor Andorra. 'n Afstammeling van die graaf gee later die grond aan die Bisdom van Urgell, deur die Biskop van Urgell gelei.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search